Posts

Showing posts from November, 2021

Laaste vlog

Image
  Laaste "vlog"   Individuele refleksie 1 . Sjoe waar begin eke lol. Ek het van niks geweet to ek begin die semester nie grootste bekommernis was die lesbeplanning, wat is die toepaslik aktiwiteit vir my leerders. Ek het so bjaaaaa kennis opgedoen rondom lesbeplanning die intergrasie van ander vakke om musiek aan te bied en dat ek moet dit met gemak aanbied. Wat my uitstaan is hoe belangrik ander kulture 'n rolspel in musiek dat jy as opvoerder moet bsils agtergrond het oor jou kinders in die klas. 2. Dit het vir my baie gehelp omdat self- care so belangrik is vir my was dit 'n goeie platform om my gedagtes neer te sit veral as 'n mens voel daar is niemand om meer te praat. Ek het myself leer vind om actually te sit en dink of 'n mens regte okay is. dit het ook bsils bjaaaa gehelp om die werk gedoen te kry van dit het net gevoel ek gaan dit nie maak hierdie semester hierdie vlogs het my gpush om deur te druk al was dit partykeer bjaa moeilik.  Uitdagend: Seke...