Laaste vlog
Laaste "vlog"
Individuele refleksie
1. Sjoe waar begin eke lol. Ek het van niks geweet to ek begin die semester nie grootste bekommernis was die lesbeplanning, wat is die toepaslik aktiwiteit vir my leerders. Ek het so bjaaaaa kennis opgedoen rondom lesbeplanning die intergrasie van ander vakke om musiek aan te bied en dat ek moet dit met gemak aanbied. Wat my uitstaan is hoe belangrik ander kulture 'n rolspel in musiek dat jy as opvoerder moet bsils agtergrond het oor jou kinders in die klas.
2. Dit het vir my baie gehelp omdat self- care so belangrik is vir my was dit 'n goeie platform om my gedagtes neer te sit veral as 'n mens voel daar is niemand om meer te praat. Ek het myself leer vind om actually te sit en dink of 'n mens regte okay is. dit het ook bsils bjaaaa gehelp om die werk gedoen te kry van dit het net gevoel ek gaan dit nie maak hierdie semester hierdie vlogs het my gpush om deur te druk al was dit partykeer bjaa moeilik.
- Uitdagend:
Seker net om by my datums te hou, omdat dit raak te veel as jy dit los op die laaste.
- Het jy die individuele refleksies betekenisvol gevind:
Ja. Dit het my beter laat verstaan oor elke eenheid wat gedek was en my beter voorberei vir toekoms en ook ook met my opdragte en toetse.
- Wat sou jy verander as jy in die toekoms die geleentheid het?
Ek sal nogals meer aktiwtiete byvoeg.
3. Deel asseblief wat jy in die LSKM221-module sou verander as jy die geleentheid gehad het
- Hoe belangrik ander se kulture is veral in musiek en ook lesbeplanning hoe om dit haadhaaf omdat op my eerste vlog wou ek meer sekerheid hoe en wat 'n mens aanbied in musiek veral in die grondslagfase.
- Ek kan met 'n geruste hart sΓͺ ek het meer insig oor musiek so elke ding wat ek oor getwyfel het is ek nou oor verseker.
- Elke ding was waardevol vir om te leer beter om meer inligting te he dan niks.
Samewerkende besinning:
- Elke se mens se mening tel en dat elke persoon sy eie maner van ding doen en verstaan
- Om by te hou om nie te vergeet om my mening te lig nie
- Nie eindlik nie, ek respekteer elkeen se mening maar, elkeen kom verskillende agterground met verskillende waardes.
- seker beter kommunikeer of beter my mening deur te gee.
Comments
Post a Comment