Unit 5

 Hallo almal!!

Laaste eenheid van LSKM




Wel, ek doen dit 'n bietjie aners. In my eie taal AFRIKAANS ek dink my engels is nou op loklHoeganit dit met almal?? dit gaan goed met my dankie.Kan julle glo toe begind blog het ek herstel van covid 19 en nou wat ons amper klaar is voel dat ek weer dit gekry is dit net nie malgeit nie lokl. Ek probeer ma rustig dit vat. Ek raak verskriklik gou moeg en kort van asem maa ons druk deur en dink ek se dit seker in elke post hahahahaha maar ons doen van kyk ons is alweer amper in November!! die jaar is letterlik binnekort verby en dit voel van my dinge raak nie beter nie veral met gsondheid en het erens glees mense vat lank om t herstel van dit. Ek kan nou nog nie proe of ruik nie en hallo desember kom hoe gan ek dan die lekker kosse proe😞😞😞😞😞😞😞 maar nou ja laat ons maar vorentoe en hoop vir beterskap!! of hoe?


Lesbeplanning!!!!!


Ek sal se lesbplaning is een van sterk punte wanneer dit by werk kom. Wat ek moeilik vind wanneer ek by  Lewensvaardigheid kom dan slaan ek "blank" omdat dit is musiek en beweging ek dink in Graad R dek ons net basis 'n hindernisbaan en ritme, luister akt..ens ek ervaar self die probleem wat is die toepaslike akt vir leerders in Graad R vir musiek. Leereenheid 5 gee my insig oor wat ek moet voor uitkyk vir nou en ook in die toekoms om beter voorbereid te wees en ook die musiekles pret te maak vir my leerders nou en ook in toekoms.


Wat kan die moontlike redes wees dat assessering in Uitvoerende Kunste en Musiek in die Grondslagfase afgeskeep word?


  • Tekort van hulpbronne
  • Tekort van inligtig oor Lewensvaardigheid 
  • EN OOK IN DIE ASSESSERING VRA HULLE NIE OOR MUSIEK SELF NIE NET WEL OOR BEWEGING dit is my ervaring in Graad R daar is wel een of twee punte om te dek maar daar is nie in detail bespreek oor musiek nie.
  • Min tyd in die kurrikulum waar ander goed moet gedek word.
  • Opvoerders nie opgelei om musiek verder te vat nie.

Verduidelik asseblief hoe jy sal pleit vir en bewustheid oor die belangrikheid van assessering sal bevorder wanneer jy met jou HOD oor jou bekommernisse in hierdie verband praat.


  • Ek sal al die nodig navorsing en inligting kry en dit voorle aan die HOD op 'n professionele  wyse.
  • Ek sal ook bewus maak aan al die voordele van musiek en ook hoe goed te is vir die kind se ontwikkeling.
  • Ek sal uitbeeld hoe dit help met die kind se selfvetroue en ook dit wekker die leerders aan om meer emosies te toon.
  • Dit is verligtend ook om musiek aan te bied omdat dit val onder Lewensvaardigheid in die kurrikulum.
  • Ek sal demonstreer met voorbeeld met die leerders en ook verskeie aktwiteite wat die opvoerders kan doen in musiek period en hoe dit kan bemeester word.
  • Ek sal aandag bring dat hoe musiek kan intergreer word met ander vakke.
Dit was lekker om hierdie post t doen soos ek sΓͺ lesbeplanning is my gunsteling deel van my werk.
Tot later weer!
Wees veilig en dra jo masker ne! 







Comments

Popular posts from this blog

Unit 4

Unit : 1