Unit 5
Hallo almal!! Laaste eenheid van LSKM Wel, ek doen dit 'n bietjie aners. In my eie taal AFRIKAANS ek dink my engels is nou op loklHoeganit dit met almal?? dit gaan goed met my dankie.Kan julle glo toe begind blog het ek herstel van covid 19 en nou wat ons amper klaar is voel dat ek weer dit gekry is dit net nie malgeit nie lokl. Ek probeer ma rustig dit vat. Ek raak verskriklik gou moeg en kort van asem maa ons druk deur en dink ek se dit seker in elke post hahahahaha maar ons doen van kyk ons is alweer amper in November!! die jaar is letterlik binnekort verby en dit voel van my dinge raak nie beter nie veral met gsondheid en het erens glees mense vat lank om t herstel van dit. Ek kan nou nog nie proe of ruik nie en hallo desember kom hoe gan ek dan die lekker kosse proe๐๐๐๐๐๐๐ maar nou ja laat ons maar vorentoe en hoop vir beterskap!! of hoe? Lesbeplanning!!!!! Ek sal se lesbplaning is een van sterk punte wanneer dit by werk kom. Wat ek moeilik vind wanneer ek by Le...